HERLEWING – VRYBURG – 1940 DVD VIDEO

Pieter Scholtz

Dankie, vir die geleentheid om te kan vertel van 'n wonderlike, Heilige Gees gewerkte herlewing wat in 1940 in Vryburg dorp uitgebreek en daarna ver en wyd uitgekring het.  Ek wil dit graag in alle nederigheid doen, want aan God alleen kom toe al die eer en dank van ons harte! Aan elkeen wat vandag ernstig saambid vir herlewing, wil ek net sê dat my gebed is dat, wat ek vandag daarvan vertel, vir jou ’n bemoediging, ’n versterking van jou geloof en verwagting en ook ’n uitdaging sal wees, om jou vertroue en verwagting op God te stel en nie langer ‘klein gebede’ op te stuur na 'n ‘grote, almagtige, onveranderlike en vrygewige God’ nie!


Postage

1-4 items = R14.00 total

5-8 items = R28.00 total etc.


Write a review

Note: HTML is not translated!
    Bad           Good

Herlewing in Vryburg 1940 Pieter Scholtz

  • R40.00

  • Price in reward points: 2

  • 10 or more R37.00

Tags: Herlewing in Vryburg 1940 Pieter Scholtz